top of page
Kyk deur ons Video Katalogus en kies waarna jy wil kyk.
Video Katalogus
Kyk onderaan deur ons Video Katalogus na ons bedienings Video's wat opgeneem was binne tronke en by skole, besighede, rehahs, sport spanne en gemeentes. Jy kan ook na Baasraak saam Coach Freek se Potgooi episodes kyk.

Misdaad onder die voet van die Evangelie
Die Woord sê twee is beter as een en dat een verslaan 'n duisend, en twee verslaan tien duisend. As ons saam staan in die eenheid van geloof in die naam van die Here Jesus Christus kan ons die uitdagings in ons lewens en gemeenskappe soos misdaad en geweld, dwelm misbruik, werkloosheid, korrupsie ens. BAASRAAK! Ek nooi jou om saam te kyk hoe ek en my bedieningsvriende en vennote op 'n missie is om misdaad onder die voet van die evangelie te sit waar dit hoort.

Watter kant van die kruis staan jy?
Coach Freek se Preek by die Leeupraat Bediening in Bloemfontein.

Wat God sal doen om een siel te red-Freek Vermaak
Coach Freek se preek by die Prison to Praise Tentdienste te Humansdorp.

Revival inside the Baviaanspoort Maximum Prison
Revival Service we conducted in 2011 inside the Baviaanspoort Maximum Correctional Centre.

Revival inside Krugersdorp Correctional Centre
Experience a life-changing move of God inside the Krugersdorp Correctional Centre. This video features powerful testimonies from inmates whose lives have been transformed, along with a soul-stirring sermon by Coach Freek Vermaak. Witness how hope and faith are igniting revival behind prison walls. Don't miss this inspiring message of redemption and restoration!

Goodwood Korrektiewe Sentrum
Jou beste wapen om wraak te neem - Coach Freek binne die Goodwood Korrektiewe Sentrum

Dwarsrivier Korrektiewe Sentrum
Baasraak binne die Dwarsrivier Korrektiewe Sentrum

Die Here het ons diep uitgehaal!
Getuienisse van Ex Gevangenes by die Baasraak Opelugdiens te Mosselbaai.

Ockie Fourie
Coach Freek gesels met gewese bendeleier Ockie Fourie

"My meisie het 'n bullet vir my gevat"
Coach Freek gesels die week met Jonathan Bezuidenhoudt. Jonathan was bevooreg om in ‘n huis groot te word waar die Here gedien was. Dinge het toe begin om skeef te loop vir hom.

Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie
Coach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees. Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig bevind aan moord en is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis. Sollie deel sy aangrypende getuienis, hoe die Here hom "ytgesort" het, met Coach Freek.

My deur uit die nommer uit - Adrian Meyer
Coach Freek gesels met Adrian Meyer. Adrian het bekend gestaan as ‘n gewoonte misdager en was vir baie jare tronk toe gestuur. Daar was egter vir Adrian 'n Weg uit die lewe van misdaad en geweld.Maak seker jy luister na Adrian se storie en om dit dan met almal wat jy ken te deel.
bottom of page