top of page

Die Here het my "Ytgesort" Sollie Staggie

1h 46min   |  Afrikaans   |  Baasraak TV

Coach Freek gesels die week met Sollie Staggie. Sollie is die jonger broer van Rashied Staggie. Rashied was die leier van die berugte Hard Livings bende gewees.

 

Rashied is op 13 Desember 2019 in Soutrivier doodgeskiet. Sollie was ook 'n bende baas en dwelmhandelaar gewees. Sollie was in 1999 skuldig bevind aan moord en is tot 25 jaar tronkstraf gevonnis.

 

Sollie deel sy aangrypende getuienis, hoe die Here hom "ytgesort" het, met Coach Freek

Die Here het my "Ytgesort" - Sollie Staggie
Play Video

Baasraak Nuus

Sien of Hoor Eerste

© 2025 Baasraak Media

  • YouTube
  • Facebook
  • Instagram
  • TikTok
  • Whatsapp Channel
bottom of page